
Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Official Music Video)
2021 · 4m
Synopsis
Official Music video for "Op Jou Spoor" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BPOpJouSpoor Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper Director of Photography/Editor – Stephan van Huyssteen Location – The Hit Factory studio, Pretoria Hierdie beeldmateriaal was opgeneem tydens die werklike opnameproses van “Op Jou Spoor”. Op Jou Spoor Sê jy’s verlief op my Maar dis nou verby Die son het klaar gesak En die wolke kom sit teen die rand Van my geskwesde hart Hier kom die donderweer Ek kan dit nie keer Gaan haal jou emmers sement En skep water om dit mee te meng En vee al my krake toe Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daar’s ‘n plek in my hart Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Sal jy jou kop op lig My wonde is nog rou Sou saam ‘n lewe bou Dis waarvoor ek bid vir jou Ek bid vir jou Is daar nog hoop vir my Waar gaan ek jou kan kry Die skoot het klaar geklap En al wat sit is ‘n spoor in die sand Hoe het ons hier beland Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daar’s ‘n plek in my hart Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Ek het plek in my hart Spesiaal net vir jou gehou Ek is op jou spoor Music video by Brendan Peyp
You Might Also Like
Eweni
CowBoii,Scotts Maphuma, Mellow & Sleazy - eGoli ft Eltee & Novatron (Official Audio)
MaWhoo, GL Ceejay & Thukuthela - Bengicela feat. Jazzworx (Official Lyric Video)
Uyoncengwa Unyoko
Angifune mjolo (feat. Mjolisi)
DJ Maphorisa & Tyler ICU - Banyana (Official Video) ft. Sir Trill, Daliwonga & Kabza De Small
BEST ENGLISH REGGAE LOVE SONGS 2022 | MOST REQUESTED REGGAE LOVE SONGS 2022 | TOP 100 REGGAE SONGS
Rahman Dakait Entry Song | Dhurandhar | FA9LA (Full Video) | RXYUGA | Akshaye Khanna Viral Song
Manzi Nte (Visualizer)
Cardi B - Trump ft. GloRilla, Latto & DaBaby (Music Video)
Cyber Sex
Lionel Richie, Phil Collins, Air Supply,Bee Gees, Chicago, Rod Stewart - Best Soft Rock 70s,80s,90s
Comments
1 Comments